Pa Wilhelm, Hendrik, Lucy, Len, Ma Anje (Strik) Hendrik en Betsie se eerste motorkar Oupa Wilhelm met Anna (Boshoff), Tant Susan, Lucy en Jacobus Cloete met Jasper (staande), ouma Anna met Lucretia (Cloete) en Hendrik (sittend), oupa Wynand met Elsabet (sittend), Wilhelm, Betsie met Christiaan, Hendrik (staande), Oupa Cloete met Daniel (sittend) Lees meer
Artikels
Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no. 4
deur Marlé Stoman In Desember 2017 het die Stoman-gesin weer ‘n slag die Verwoerd-gedenkversameling besoek en dit was ook weer ‘n aandoenlike ervaring. Die kinders was ouer met ‘n bietjie meer agtergrondkennis en dit het gemaak dat hulle met heelwat meer belangstelling as voorheen, na al die items gekyk het. Die klere wat oupa Hendrik Lees meer
Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no. 3
deur Marlé Stoman Vir ouma Betsie, en seker ook oupa Hendrik, het items gemaak van inheemse Suid-Afrikaanse hout, ‘n baie spesiale bekoring ingehou. Dit was vir hulle van patriotiese betekenis, net soos die Afrikaanse taal, kulturele funksies en feeste en die natuurskoon van elke besondere streek in Suid-Afrika. Ek onthou, as kind, hoe ouma Betsie Lees meer
Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no. 2
Rose in Desember deur Anje Strik Boshoff ‘”God gave us memories, so that we may have roses in December,” wrote James Barrie.’ Ek vind hierdie aanhaling aan die begin van die inleiding van ‘n boek oor rose op die koffietafel in Ouma se woonstel waar ek onthou dit dikwels gelê het toe sy nog daar Lees meer
Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no.1
deur Anje Strik Boshoff Die Verwoerd Gedenkversameling op Orania is in 199— opgerig deur die ywer van tannie Annatjie Boshoff met die praktiese ondersteuning van mevrou Anna Boshoff. Tannie Annatjie, wat onder andere bekend is vir haar boek “Sekretaresse van die Verwoerds”, was nie net gedurende haar loopbaan Ouma Betsie se sekretaresse nie, sy was Lees meer
Verwoerd familiewapen
‘N FAMILIEWAPEN VIR DIE VERWOERDS deur Prof. W.J. Verwoerd, Universiteit van Stellenbosch STELLENBOSCH Die volgende artikel is aangebied vir publikasie in die tydskrif “Arma” van die S.A. Genootskap vir Heraldiek: Die eerste stamvader van die Verwoerds in Suid-Afrika was my grootvader, Wilhelm Johannes Verwoerd (1874-1961) wat op 18 November 1903 in Kaapstad voet aan wal gesit het. Sy afstamming in Lees meer
‘n Bettiesbaai-vakansie met kleinkinders
Oom Hendrik en tannie Alida met al hulle kinders en kleinkinders in Desember 2009 en 2012. Lees meer