Oom Hendrik en tannie Alida met al hulle kinders en kleinkinders in Desember 2009 en 2012.
Op pad na die winkel vir roomyse – almal in gelid…of nie?
Roomyse saam met oupa
Verwoerd-monument
Kersspel in die sitkamer (Blaas ‘n Bietjie)
Vleisbraai in die lapa
Vlagpaal teen sonsonder
Pikkewyne
Blaas ‘n Bietjie – see-aansig
Blaas ‘n Bietjie – eettafelhoek
Kosmaak vir 6 gesinne (25 kinders) – groot werk maar lekker kuier
Kersspel op die grot