H.F. Verwoerd Fotobiografie

H.F. Verwoerd Fotobiografie

Publish:
1966/67 (geen datum)

Description:

Hendrik Frensch Verwoerd, Fotobiografie / Pictorial Biography 1901 - 1966

Fotobiografie van Dr H F Verwoerd (Voortrekkerpers) - van sy geboorte in Nederland tot sy staatsbegrafnis na die sluipmoord op hom - insluitend familie, vriende, medewerkers en amptelike geleenthede. Ekstra aandag word gegee aan sy werk as redakteur van die koerant, Die Transvaler, asook as leier van die Nasionale Party.  (Obituaries and some captions in English).

Geskryf en saamgestel deur N.F. Hefer en G.C.Basson. Gepubliseer: ca. 1967 (geen datum)

Inhoudsopgawe

Dr. Verwoerd (Hoofartikel: Die Transvaler, 7 Sept. 1966)
In Memoriam / Obituary (Uitsending: S.A.U.K. 6 September 1966)
Jeugjare: Nederland - Suid-Afrika
Besoek aan S.W.A.
Elke Huis Treur (Begrafnis van adv. Strijdom, Verkose Eerste Minister)
'n Gebeurtenisvolle Jaar - 1960
- Uniefees (50 jaar)
- Referendum en Oorwinning
- Vertrek na Statebondskonferensie
- Terugkoms in Suid-Afrika
- 31 Mei 1961 - Republiekwording
V.V.O.-besoekers oor Suidwes-Afrika
De wildt 1964
The Farmer
Verwoerd, die Redenaar
'n Dag van Rou - 6 September 1966

145 bladsye, baie fotos.