Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no. 4

deur Marlé Stoman In Desember 2017 het die Stoman-gesin weer ‘n slag die Verwoerd-gedenkversameling besoek en dit was ook weer ‘n aandoenlike ervaring. Die kinders was ouer met ‘n bietjie meer agtergrondkennis en dit het gemaak dat hulle met heelwat meer belangstelling as voorheen, na al die items gekyk het. Die klere wat oupa Hendrik Lees meer

Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no. 3

deur Marlé Stoman Vir ouma Betsie, en seker ook oupa Hendrik, het items gemaak van inheemse Suid-Afrikaanse hout, ‘n baie spesiale bekoring ingehou. Dit was vir hulle van patriotiese betekenis, net soos die Afrikaanse taal, kulturele funksies en feeste en die natuurskoon van elke besondere streek in Suid-Afrika. Ek onthou, as kind, hoe ouma Betsie Lees meer