‘N FAMILIEWAPEN VIR DIE VERWOERDS deur Prof. W.J. Verwoerd, Universiteit van Stellenbosch STELLENBOSCH Die volgende artikel is aangebied vir publikasie in die tydskrif “Arma” van die S.A. Genootskap vir Heraldiek: Die eerste stamvader van die Verwoerds in Suid-Afrika was my grootvader, Wilhelm Johannes Verwoerd (1874-1961) wat op 18 November 1903 in Kaapstad voet aan wal gesit het. Sy afstamming in Lees meer