Verwoerd familiewapen

‘N FAMILIEWAPEN VIR DIE VERWOERDS deur Prof. W.J. Verwoerd, Universiteit van Stellenbosch STELLENBOSCH Die volgende artikel is aangebied vir publikasie in die tydskrif “Arma” van die S.A. Genootskap vir Heraldiek: Die eerste stamvader van die Verwoerds in Suid-Afrika was my grootvader, Wilhelm Johannes Verwoerd (1874-1961) wat op 18 November 1903 in Kaapstad voet aan wal gesit het. Sy afstamming in Lees meer