Verwoerd-gedenkversameling (museum) op Orania – no. 3

deur Marlé Stoman Vir ouma Betsie, en seker ook oupa Hendrik, het items gemaak van inheemse Suid-Afrikaanse hout, ‘n baie spesiale bekoring ingehou. Dit was vir hulle van patriotiese betekenis, net soos die Afrikaanse taal, kulturele funksies en feeste en die natuurskoon van elke besondere streek in Suid-Afrika. Ek onthou, as kind, hoe ouma Betsie Lees meer